Kontak die skool
U kan die kantoor skakel, ’n e-pos stuur of die vorm hieronder gebruik. Ons probeer binne een skooldag antwoord.
- Telefoon
- 023 626 3139
- E-pos
- algemeen@rvs.co.za
- Rekeninge en bewys van betaling
- admin@rvs.co.za
- Kantoorure
- Maandag tot Vrydag, 07:30 tot 14:30
- Adres
- Reitzstraat 50
Robertson, 6705Kry aanwysings - Facebook groep
